hallo ek is n 19 jaarige miesie. Ek het laas week Dondergad uit gevind ek is Bipolere.
Die ding is ek wet nie of ek moet bly wees of nie dat ek die siek te het nie want my ma het altyd gese alle siektes is sleg vir n mens maar is die een? Ek het so baie vrae maar tog is ek bang vir wat die andwoorde mag wees.
Hi Willisa Maré, thank you for being here with us. Are you able to write in English? I would like to be able to help you.
From Mood Disorders to Bipolar Disorder